TAS Besigheid Sudies Gr 10 3in Kabv

Hierdie Graad 10 Besigheidstudies 3in1 studiegids gebruik omvattende notas, duidelike, maklik-om-te-volg verduidelikings, noukeurig uitgesoekte vrae en antwoorde om jou moeiteloos deur die Graad 10 KABV-kurrikulum te lei. Soos jy teen jou eie pas deur die studiegids werk, sal jy ?n voortdurende en merkbare verbetering in jou begrip en eksamentegniek agterkom.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per kwartaal
  • Eksamenvrae per onderwerp
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en -memo
SKU: 9781920297978 Category: